Geen verpligting, gratis Afrikaanse vertaling kwotasie
Link Translations bied vertaling en interpretasie dienste van Afrikaans na Engels en van Engels na Afrikaans. Kontak ons vandag vir 'n gratis kwotasie.
Gratis Afrikaanse vertaling kwotasie
Gesertifiseerde en genoteerde Afrikaanse vertalers
Ons bied gesertifiseerde en genoteerde Afrikaanse vertaal dienste vir menigte dokumente, soos:
- Geboortesertifikaat vertaling van Afrikaans na Engels
- Diploma vertaling van Afrikaans na Engels
- Transkripsie vertaling van Afrikaans na Engels
- Bestuurders lisensie vertaling van Afrikaans na Engels
- Egskeidingsbevel vertaling van Afrikaans na Engels
- Paspoort & Visa vertaling van Afrikaans na Engels
- Huweliksertifikaat vertaling van Afrikaans na Engels
- Mediese verslag vertaling van Afrikaans na Engels
Die vertaling van die bogenoemde dokumente word gewoonlik binne 24 uur voltooi - vul net ons aanlyn indiening vorm in, heg 'n afskrif van die dokument wat vertaal moet word en een van ons projek-bestuurders sal U dadelik kontak.
Afrikaanse Vertaling
Ons sal U graag voorsien met 'n Afrikaanse tolk in al 50 lande vir:
- Hof vertaling in Afrikaans
- Afrikaanse Interpretasie vir besigheid vergaderings
- Afrikaanse Interpretasie vir konferensies en groot gehore
Ons projek bestuurders sal U met graagte help in al die stappe om 'n Afrikaanse Tolk te kies asook al die reëlings daarvan.